Ek kyk nie sepies nie want ek kyk nie stront nie - so die 1ste keer wat vir Angelique Pretorius gesien het was op Kruispad (Deon Opperman se nuwe drama op KykNet). En ek moet sy met haar 1ste verskyning het ek gedink die girl is 'n Hottie.
Haar karakter se naam is WILMIEN BRITS. Hopelik sien ons heelwat meer van die stunner!
Sy is ook bekwaam in Taekwon-do.
In order to protect us and our users from spam you have to Log in first before you will be allowed to message the portfolios. If you are not yet registered Register here.
This is coming soon. In the meantime, please email us using the Contact form at the bottom of the page.